Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Die Bok-kaptein, Siya Kolisi, geniet groot aanhang by ondersteuners.
Die Bok-kaptein, Siya Kolisi, geniet groot aanhang by ondersteuners. Foto: Dan Mullan, Getty Images.

Vrydag 3 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

(Ronde van 32)

19:45 Australië t. Egipte

23:45 Argentinië t. Kaap Verde

Gholf (SS, 213)

12:30 DP World-reeks: BMW-ope

22:00 PGA-reeks: John Deere Classic

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon: Enkelspel, derde ronde

Motorsport (SS, 215)

Britse Formule Een Grand Prix

13:25 Eerste oefenronde

17:25 Naelren-kwalifisering

Saterdag 4 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

03:15 Ronde van 32, Colombia t. Ghana

18:45 Ronde van 16, Kanada t. Marokko

22:45 Ronde van 16, Paraguay t. Frankryk

Rugby (SS, 211)

Nasiesbeker-reeks

09:00 Nieu-Seeland t. Frankryk

10:30 Japan t. Italië

12:00 Australië t. Ierland

14:50 Fidji t. Wallis

17:30 Suid-Afrika t. Engeland

21:00 Argentinië t. Skotland

Bok-vroue: Eerste toets (SS, 211)

13:20 Suid-Afrika t. Amerika

Gholf (SS, 213)

13:00 DP World-reeks: BMW-ope

19:00 PGA-reeks: John Deere Classic

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon: Enkelspel, 4de ronde

Motorsport (SS, 215)

Britse Formule Een Grand Prix

12:55 Naelren

16:55 Kwalifiserende ronde

Fietsry (SS, 206)

16:55 Tour de France, eerste skof

Sondag 5 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

21:45 Ronde van 16, Brasilië t. Noorweë

Krieket (SS, 212)

T20-Wêreldbeker (vroue)

15:20 Eindstryd

Gholf (SS, 213)

13:00 DP World-reeks: BMW-ope

19:00 PGA-reeks: John Deere Classic

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon: Enkelspel, vierde ronde

Motorsport (SS, 215)

Britse Formule Een Grand Prix

15:55 Britse GP

Fietsry (SS, 206)

13:35 Tour de France, 2de skof


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie