Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Zane Bester, senter van die Griekwas.
Zane Bester, senter van die Griekwas. Foto: Dirk Kotze, Gallo Images

Vrydag 4 September

Rugby (SS, 211)

SA o.20-beker

13:55 Cheetahs t. Bulle

Gholf (SS, 213)

13:30 DP World-reeks: Europese Meesters

Tennis (SS, 214)

Amerikaanse Ope

17:25 Oggendsessie: Dag 6, ronde 3

Motorsport (SS, 215)

Italiaanse Formule Een

12:25 Eerste oefenronde

15:35 Tweede oefenronde

Sokker (SS, 203)

Engelse Premierliga

20:50 Ipswich t. Liverpool

Atletiek (SS, 209)

20:00 Diamantliga: Brussels

Saterdag 5 September

Rugby (SS, 211)

Greatest Rivalry-reeks

17:10 Suid-Afrika t. Nieu-Seeland

Internasionale toets

22:50 Argentinië t. Australië

Vroue-toetsrugby

13:30 Suid-Afrika t. Nieu-Seeland

Gholf (SS, 213)

12:30 DP World-reeks: Europese Meesters

Tennis (SS, 214)

Amerikaanse Ope

01:00 Aandsessie: Dag 6, ronde 3

17:26 Oggendsessie: Dag 7, ronde 3

Motorsport (SS, 215)

Italiaanse Formule Een

12:15 Derde oefenronde

15:55 Kwalifisering

Sokker (SS, 203)

Engelse Premierliga

13:20 Newcastle t. Bournemouth

15:50 Manchester City t. Coventry City

18:20 Hull City t. Aston Villa

Sondag 6 September

Rugby (SS, 211)

Curriebeker-reeks

12:55 Eerste halfeind: Griekwas t. Leeus

15:25 Tweede halfeind: Cheetahs t. Pumas

Gholf (SS, 213)

12:00 DP World-reeks: Europese Meesters

Tennis (SS, 214)

Amerikaanse Ope

01:00 Aandsessie: Dag 7, ronde 3

17:25 Oggendsessie: Dag 8, ronde van 16

Motorsport (SS, 215)

Italiaanse Formule Een

15:55 Grand Prix

Sokker (SS, 203)

Engelse Premierliga

14:50 Everton t. Manchester United

17:20 Arsenal t. Chelsea


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos