-
Stormers rou oor geliefde spanbestuurder Christopher Solomon wat skielik sterf
Die Stormers en die Wes-Kaapse rugbygemeenskap is in rou ná die afsterwe van spanbestuurder Christopher ‘Chippie’ Solomon. Die DHL Stormers…
-
Rugby-groottes groet SA klubspanne: Salmaan Moerat, Ruan Nortjé en David Kriel waai
Dis drie groot name in rugby. Stormer-slot Salmaan Moerat het al drie keer die Bokke gelei, Bulls-langeraat Ruan Nortjé het…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (10 April) Rugby 18:25 Varsityskild: Eindstryd, Wits t. WSU (SS, 211) Gholf 14:45 Meesterstoernooi, dag 2 (SS, 201) Krieket…
-
Oom Rugby skryf oor die Stormers se onlangse nederlaag: Skeidsregters, risiko’s en belonings
Die Stormers-ondersteuners is waarskynlik in sak en as ná hulle nederlaag verlede naweek teen Toulon. Een of twee opspraakwekkende goed…
-
Hyrox: Die fisieke én psigiese uitdaging
Meer as 6 000 atlete het op 3 April die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum ingevaar vir ’n Hyrox-kompetisie. Corlia Meyer, woordvoerder…
-
Nasionale atletiekkampioenskapsbyeenkoms wéér ’n gemors: ‘Koppe moet rol’
Die gort is gaar met die chaos van vanjaar se nasionale atletiekkampioenskapsbyeenkoms. En nou is die Federasie van Beheerliggame van…
-
Gerda Steyn slaggereed om historiese 7de agtereenvolgende Two Oceans-titel na te jaag
Wanneer Gerda Steyn Saterdagoggend by die wegspringstreep in Kaapstad aantree, sal sy nie die gewig van ses opeenvolgende oorwinnings op…
-
Varsitybeker-eindstryd: Opwindende seisoen eindig met NWU Arende teen Tuks in Pta.
Tuks en die NWU Eagles sal om Varsitybeker-glorie meeding nadat hulle Maandag hul onderskeie halfeindstryde gewen het. In die eerste…
-
Daisies vertrap Boland om hul kroon te behou
Die Isuzu Bulls Daisies is Saterdag, 4 April, vir die vierde agtereenvolgende keer as die wenners van die Pick n…
-
Varsitybeker-halfeindstryd: Alles-of-niks vir dié vier spanne
Dit is tyd vir die uitkloprondes in vanjaar se Varsitybeker-kompetisie en as ons die vorige wedstryde in oënskou neem, beloof…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










