-
Volkies breek Gimmies se houvas in dramatiese derby-ontknoping
Die Hoër Volkskool Potchefstroom het hul lang droogte in die FNB Classic Clash op dramatiese wyse ’n beëindig toe hulle Potchefstroom…
-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
Maroen masjien tref vroeg en hou Boishaai af vir derby-oorwinning
Paul Roos Gymnasium het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer om die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) met 28-22 te klop in…
-
Kolbe maak moontlik sy terugkeer na die Stormers
Die Stormers kan moontlik volgende seisoen een van die grootste kontrakte in hul geskiedenis beklink, met berigte dat die Springbok-ster…
-
Pumas verdedig SA Beker ná naelbytstryd teen Griekwas
Die Pumas het hul SA Beker-titel suksesvol verdedig nadat hulle die Griekwas Saterdagaand met 38-35 ná ekstra tyd in ’n…
-
Bordeaux verniel Leinster om Kampioenebeker-titel te behou
Union Bordeaux Bègles het hul Investec Kampioenebeker-titel suksesvol verdedig nadat hulle Leinster Rugby in Bilbao afgeransel het. Die Franse klub…
-
Geen uitsondering vir Mo’unga ondanks Rennie se pleidooie
Die nuwe All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het glo probeer om losskakel Richie Mo’unga beskikbaar te kry vir die All Blacks…
-
Stormers soek wraak teen Cardiff in kwarteindstryd
Ruhan Nel, kaptein van die Stormers, sê die span sien hul komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff as ’n kans om…
-
Haaie hou vas aan Tshituka met langtermyn-kontrak
Die Haaie het nóg ’n Springbok vir die lang termyn behou nadat Vincent Tshituka ’n nuwe kontrak onderteken het wat…
-
Griekwas en Pumas gerat vir nóg ’n vurige SA Beker-eindstryd
Die Griekwas en Pumas se groeiende wedywering kry Saterdagaand nóg ’n groot hoofstuk wanneer die twee spanne mekaar in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










