-
Sewes: Bok-vroue slaggereed om vorige toernooi se foute reg te stel hierdie naweek
’n Mens kan nou al verwag dat die Springbok-vroue se sewespan met baie flair en vryheid sal speel, maar soveel…
-
VRK: Phepsi Buthelezi speel ’n barshou, Sharks wen ietwat slordige stryd teen Cardiff
Die Hollywoodbets Sharks het Vrydagaand oortuigend voortgebou op hul wondersege van 45-0 teenoor Munster verlede week. Dié keer was dit…
-
VRK: Tuis-uitspeelrondes wink vir Stormers, só lyk die spanne vir die naweek
Met die Stormers se plek in die top-agt van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) vir alle praktiese doeleindes reeds in die…
-
Oom Rugby skryf: Só kry die Sharks hul tande terug teen Munster
Verbeel jou, jou baas by die werk kom na jou toe en sê net: “Werk harder,” en loop weg. Geen…
-
Skolerugby: Suide ruk op na Noorde
Die vonke gaan behoorlik spat wanneer die gewilde Noord-Suidskolerugbytoernooi Vrydag, 27 Maart, by Affies in Pretoria afskop. Dié jaarlikse skouspel…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Reg vir ’n naweek propvol sportgenot, maar nie seker wanneer watter sporte op die kassie wys nie? Hier is sportredakteur…
-
Legendariese krieketskeidsregter Marais Erasmus tree ná 26 jaar finaal uit
Ses-en-twintig jaar nadat Marais Erasmus as witjas op klubvlak begin aantree het, het hy Saterdag, 21 Maart, in sy heel…
-
KYK: LIV Gholf-ster Bryson DeChambeau maak 11-jarige se dag
’n Onverwagte ontmoeting by die Arrow Rest-oefenbaan in Hartbeespoort het Mienke Liebenberg (11) se droom bewaarheid toe sy haar held,…
-
Skolerugby: Dié 7 rugbysterre speel naweek se wedstryde aan die brand
Suid-Afrika se voorste skoolseun-rugbywedstryde het dié naweek reusekragmetings opgelewer: Grey College het Monument met 31-15 geklop, Paul Roos het Affies…
-
SA spanne maak skoonskip in VRK: Kan al 4 die uitkloprondes haal?
Dít gebeur nie sommer dat al vier Suid-Afrikaanse spanne hul wedstryde oor dieselfde naweek in die Verenigde Rugbykampioenskap wen nie.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










