-
Bulle weer op koers ná oortuigende sege oor Cardiff
Die Bulle is weer op koers in hul strewe na ’n plek in die uitklopfase van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)…
-
Alle paaie lei na Stellies vir reuse skolederby; Affies, Paul Roos meet kragte
Dit is dalk nog vroeg in die seisoen, maar twee van Suid-Afrika se voorste skolespanne sal reeds môre sake teen…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
-
Dean, Jon kan veg vir titel by SA se eerste LIV Gholf-toernooi
As jy volgens spelpeil moet gaan hoef jy nie juis verder te kyk as die Spanjaard Jon Rahm en die…
-
Sportnuus in Die Papier: Van skolerugby tot F1
Die Afrikaanse Hoër Seunskool sal vir die eerste keer sedert 2015 na Stellenbosch reis om teen Paul Roos Gimnasium in…
-
Arende op pad na plek in Varsitybeker-halfeind
Dit lyk in dié stadium of die Arende, Tuks en Maties redelik verseker kan wees van hul plekke in die…
-
Thysse en Knapp: Junior-middelgewigtitel beloof om ‘geveg van die jaar’ te wees
Die boksgeveg van die jaar! Só word die kragmeting tussen Brandon Thysse en Roarke Knapp op 28 Maart by Emperors…
-
Munster vs. Sharks: Iere gaan verkramptheid by deur moet los om Sharks tuis te wen
Wie kan nou dáái stoute oogknip vergeet . . . Dis 24-24 ná ekstra tyd by Kings Park-stadion in Durban,…
-
’n Ma se visie dryf oplewing in padel
Ek wou my kinders na die wêreld daar buite neem, maar besluit toe om die wêreld na my kinders te…
-
Morokko nou Afrikabeker-wenners, beslis CAF ná bisarre eindstryd
Dit was ’n sokkerwedstryd wat nie sommer gou vergeet kan word nie: ’n Uiters dramatiese Afrikabeker-eindstryd waarin Senegal se hele…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










