-
SA spanne maak skoonskip in VRK: Kan al 4 die uitkloprondes haal?
Dít gebeur nie sommer dat al vier Suid-Afrikaanse spanne hul wedstryde oor dieselfde naweek in die Verenigde Rugbykampioenskap wen nie.…
-
Stormers skraap bonuspunt in ongeslypte oorwinning oor Dragons
Die Stormers het Sondag ’n bonuspunt-oorwinning behaal teen die Dragons, maar dit was allesbehalwe ’n oortuigende vertoning in hul Verenigde…
-
Paul Roos hou kop en maal Affies in vurige Stellenbosch-skolederby
Paul Roos Gimnasium Saterdag het ’n indrukwekkende 45-28 oorwinning oor die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) behaal in ’n aksiebelaaide skolerugbywedstryd…
-
Haaie vermorsel Munster in VRK-kragmeting
Die Haaie het ’n kragvertoning van formaat gelewer toe hulle Munster Saterdag met 45-0 in Durban verneder het in hul…
-
Bulle weer op koers ná oortuigende sege oor Cardiff
Die Bulle is weer op koers in hul strewe na ’n plek in die uitklopfase van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)…
-
Alle paaie lei na Stellies vir reuse skolederby; Affies, Paul Roos meet kragte
Dit is dalk nog vroeg in die seisoen, maar twee van Suid-Afrika se voorste skolespanne sal reeds môre sake teen…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
-
Dean, Jon kan veg vir titel by SA se eerste LIV Gholf-toernooi
As jy volgens spelpeil moet gaan hoef jy nie juis verder te kyk as die Spanjaard Jon Rahm en die…
-
Sportnuus in Die Papier: Van skolerugby tot F1
Die Afrikaanse Hoër Seunskool sal vir die eerste keer sedert 2015 na Stellenbosch reis om teen Paul Roos Gimnasium in…
-
Arende op pad na plek in Varsitybeker-halfeind
Dit lyk in dié stadium of die Arende, Tuks en Maties redelik verseker kan wees van hul plekke in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










