-
F1: Brit George Russell wen opwindende Aussie-GP
Die Brit George Russel het die eerste F1 Grand Prix vir hierdie seisoen in Australië gewen. Sy Mercedes-spanmaat die jong…
-
George Russell gaan 1ste wegspring by Aussie-GP – Max hospitaal toe ná ongeluk
Span Mercedes-Benz kon nie gelukkiger gewees het met die resultate vir die kwalifisering vir die Australiese F1 Grand Prix nie.…
-
Iere klop dapper Drake in Sesnasies-stryd
Ierland het die naweek se sportaksie met nog ’n oorwinning in die Ses Nasies-rugbykompetisie afgeskop deur Wallis gisteraand in Dublin…
-
Danielle du Toit en Olivia Mehaffey deel die voortou by die Standard Bank Ladies Open finale ronde
Suid-Afrika se Danielle du Toit en Olivia Mehaffey (Noord-Ierland) is die gesamentlike voorlopers in die Standard Bank Vroue-Ope voor die…
-
Storm woed om losskakel Jurie Matthee se min speelkans
Stormer-ondersteuners krap steeds kop oor hoekom Jurie Matthee nie vroeër op die veld gebring is om sake te probeer red…
-
Siya Kolisi by SA Rugby-toekennings: ‘Ons kan nooit tevrede wees’
Springbok-kaptein Siya Kolisi sê die Bokke móét daarna mik om nóg beter te wees. Selfs ná ’n uitstekende seisoen. Die…
-
Opwindende era lê voor vir atletiekwêreld – en deel jou sportfoto’s!
Daar is heelwat om oor opgewonde te wees in die Suid-Afrikaanse atletiekwêreld, veral in hekkies-geledere, wat op die drumpel staan…
-
Rolbal-toernooi lok land se allerbestes
Vanjaar se interdistrikte-rolbaltoernooi, wat die beste spelers van oor die land heen lok, is volgens Rolbal Suid-Afrika se president, David…
-
Baie vrae voor die Aussie Grand Prix die F1-seisoen afskop
Die 2026 Australiese F1 Grand Prix is die eerste hoofstuk van ’n dramatiese seisoen na die sport se winterslapie. Die…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










