-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
Maroen masjien tref vroeg en hou Boishaai af vir derby-oorwinning
Paul Roos Gymnasium het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer om die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) met 28-22 te klop in…
-
Kolbe maak moontlik sy terugkeer na die Stormers
Die Stormers kan moontlik volgende seisoen een van die grootste kontrakte in hul geskiedenis beklink, met berigte dat die Springbok-ster…
-
Pumas verdedig SA Beker ná naelbytstryd teen Griekwas
Die Pumas het hul SA Beker-titel suksesvol verdedig nadat hulle die Griekwas Saterdagaand met 38-35 ná ekstra tyd in ’n…
-
Bordeaux verniel Leinster om Kampioenebeker-titel te behou
Union Bordeaux Bègles het hul Investec Kampioenebeker-titel suksesvol verdedig nadat hulle Leinster Rugby in Bilbao afgeransel het. Die Franse klub…
-
Geen uitsondering vir Mo’unga ondanks Rennie se pleidooie
Die nuwe All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het glo probeer om losskakel Richie Mo’unga beskikbaar te kry vir die All Blacks…
-
Stormers soek wraak teen Cardiff in kwarteindstryd
Ruhan Nel, kaptein van die Stormers, sê die span sien hul komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff as ’n kans om…
-
Haaie hou vas aan Tshituka met langtermyn-kontrak
Die Haaie het nóg ’n Springbok vir die lang termyn behou nadat Vincent Tshituka ’n nuwe kontrak onderteken het wat…
-
Griekwas en Pumas gerat vir nóg ’n vurige SA Beker-eindstryd
Die Griekwas en Pumas se groeiende wedywering kry Saterdagaand nóg ’n groot hoofstuk wanneer die twee spanne mekaar in die…
-
Montpellier oorrompel Ulster vir Europese kroon
Montpellier het Ulster Vrydagaand in Bilbao met 59-26 afgeransel om die Europese Uitdaagbeker vir die derde keer te wen. Die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










