-
Sewes: Blitzbokke die Kanada-kampioene ná dit drieë reën in eindstryd
Die Suid-Afrikaanse sewespan het vir Spanje totaal en al oorrompel in die Vancouver-sewestoernooi vroeg Maandagoggend. Hul oortuigende oorwinning van 38-12…
-
Die Blitzbokke klop Aussies, speel in Vancouver-eindstryd
Teen rustyd het die Australiërs 12-7 in die halfeindstryd voorgeloop en was dit duidelik dat die Blitzbokke sou moes terugveg…
-
T20-WB: Indië vermorsel Black Caps in eindstryd
Dit sou ’n kolfvertoning van die eeue moes wees om Indië se allemintige telling van 255-5 in 120 balle baas…
-
‘Hierdie is nonsens!’ Schalk Burger sr. kap Stormers-belyningsbesluit
’n Besluit om alle professionele spanne in die Wes-Kaapse rugbystruktuur onder die Stormers-vaandel te belyn, is nie ewe positief deur…
-
Wenfoto’s: Hier is vanjaar se Kaapstad-fietstoer-wenners
Met ’n tyd van 2:33:06 het Suid-Afrikaner Ryan Gibbons (31) vanjaar se Kaapstadfietstoer net-net die vinnigste voltooi. Jaedon Terlouw en…
-
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen Daar was baie vrae rondom vanjaar se F1-seisoen,…
-
Noem Naas Botha nou Amerika sy huis?
Midde druk gissings dat Naas Botha en sy gesin na Amerika verhuis het, het The South African dit nou as…
-
Blitzbokke onoorwonne deur na Vancouver-halfeindstryd
Die Blitzbokke het met Brittanje, Spanje en Nieu-Seeland afgereken in hul groep A om te verseker dat hulle tot die…
-
Skotte klop Hane op Murrayfield – rugbywêreld gons oor duidelike oogkrap
Dit was ’n spanpoging soos min . . . maar dit kon eindelik net een man wees wat as speler…
-
Die Azzurri verras Engelse met wondersege in Rome
Hou ’n mens dié Italiaanse rugbyspan dop, voel dit al ’n geruime tyd of hulle veel meer skokoorwinnings oor rugbyreuse…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










