Super-vleuel Cheslin Kolbe wíl aanhou pale toe korrel: ‘Pale toe skop is iets wat ek geniet. Ek doen dit al sedert my laerskooldae. Op hierdie vlak tel elke punt, en nadat ek daardie twee skoppe gemis het, het dit daaroor gegaan om by my roetine te hou en my proses te vertrou’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie