Australië se vrouekrieketspan sal Sondag poog om vir ’n sewende keer as die kampioen gekroon te word tydens die eindstryd van die T20-Wêreldbeker op Lords.
Die Aussies is die oorweldige gunsteling en steeds onoorwonne in vanjaar se toernooi. Hulle het in 2023 dié titel gewen sonder om een wedstryd te verloor.
- Lees meer oor dié eindstryd in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
