Abigail Bottger
-
Die Bottgers van Boksburg roei hul pad oop in internasionale waters
Die sibbes, Abigail (18) en Sara-Lee (16) het vyf jaar gelede al die spaan in die water gesit en begin…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Een van Nigerië se baanbrekende rolprentvervaardigers en akteurs, Olu Jacobs, is op 84-jarige ouderdom oorlede
-
Die premier van Kosovo, Albin Kurti, het ná die voormalige president, Hashim Thaçi, deur ’n hof in Den Haag tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis is, gesê: ‘Die skuldigbevinding en só ’n swaar vonnis vir 4 voormalige leiers van die Kosovo-bevrydingsleër is ’n onaanvaarbare onreg, en ’n groot en skadelike straf’
-
Gauteng het die bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aangevra in die stryd teen misdaad in die provinsie ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue in die Ekurhuleni-gebied oor die afgelope 2 maande
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
