Afrika
-
‘Xenofobie sal SA só kos’
Afrika-lande gaan nie meer lank net toekyk hoe hul burgers deur vigilantes in Suid-Afrika geïntimideer en soms ook aangerand word…
-
100 dae deur Afrika – op ’n skaatsplank!
Honderd dae. Dis hoe lank dit Jason (Jay) Vanporppal van Los Angeles geneem het om die meer as 5 500…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

