Alice Weidel
-
Oogpunt: Sy’s g’n Alice in Wonderland
Die kollektiewe Europese politieke establishment is tot in hul diepste wese geruk deur die wegholoorwinning van Alice Weidel en haar…
Brekende Nuus
-
Die konstitusionele hof het die Wet op Openbare Verkrygings van 2024 ongrondwetlik verklaar en ongeldig gemaak ná regsgedinge wat deur die Wes-Kaapse Regering en die vakbond Solidariteit ingestel is, met die wet wat daarop gemik was om eenvormige reëls daar te stel vir hoe regeringsinstellings, provinsies en munisipaliteite openbare geld aan goedere en dienste bestee
-
Die Kaapse gemeenskap en owerhede is op soek na die vermiste stapper Wayne Barnard (46) op Tafelberg, met sy vrou, Lauren, waan aan CapeTalk gesê het sy het hom laas om 11:05 gister gekontak, toe hy sy regstreekse ligging en ’n foto met haar gedeel het
-
Die Kanadese premier, Mark Carney, het die dreigemente van VSA-pres. Donald Trump verwerp oor Ottawa se strewe na nouer bande met die Europese Unie: ‘Niemand gaan ons kultuur voorskryf nie, of bepaal met wie ons internasionaal ooreenkomste kan aangaan nie’
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
