amerika
-
‘Real Housewives’ se omstrede Mel en Peet in die VSA in hegtenis geneem oor supermark-diefstal
As jy vinnig na die boodskappe oor dié vandag op sosiale media kyk, sou jy nie self ’n beter kinkel…
-
G’n onmiddellike brandstoftekorte, al styg oliepryse wêreldwyd, sê regering
Dit is maklik om die nuus dop te hou en dan paniekbevange te begin tob oor hoe die konflik in…
-
Dag 11 van Midde-Ooste-konflik: Ergste aanvalle op Iran nóg
Israel en Amerika het die grootste bomaanval-operasie op Iran gerig sedert die oorlog begin het. Terwyl die bomme op Tehran…
-
KOP: Basta, vrede! Midde-Ooste-konflik vererger
Israel het Maandag opnuut hul aanvalle op Iran en Libanon voortgesit. In ’n verklaring het die Israeliese weermag missiele op…
-
Iran-konflik: Ajatolla se seun vat oor
Iran het Maandag Mojtaba Chamenei aangewys om sy oorlede pa, ajatolla Ali Chamenei, as opperleier te vervang. Dié leierskapsbesluit, meen…
-
Koeweit-lughawe, Bahrein-ontsoutingsaanleg getref terwyl Iran sy Golf-aanvalle voortsit
Iran het Sondag Golf-infrastruktuur geteiken, brandstoftenks by Koeweit se internasionale lughawe getref en ’n ontsoutingsaanleg in Bahrein beskadig terwyl Tehran…
-
Noem Naas Botha nou Amerika sy huis?
Midde druk gissings dat Naas Botha en sy gesin na Amerika verhuis het, het The South African dit nou as…
-
Oorlog in Midde-Ooste woed voort, g’n einde in sig
Grootskaale aanvalle het Saterdagnag en vroeg Sondagoggend in die Iranse konflik voortgeduur met Amerika en Israel wat hul aanvalle op…
-
Dokters, toerisme, tabak . . . Kuba steier onder Amerikaanse druk
Kuba se sukkelende ekonomie word op verskeie fronte aangeval met pres. Donald Trump van Amerika wat dreig om die kommunistiese…
Brekende Nuus
-
Tweede uitgawe van Die Papier vandag op die rakke
-
Sibonelo Nomvalo nuwe sekretaris-generaal van MKP
-
Bok Deon Fourie eindelik terug in Stormer-trui ná talle beserings
-
‘Housewifes’ se Mel en Peet in VSA gearresteer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie








