Annelisa Weiland

Brekende Nuus

  • Emfuleni-kontrakteur Mpho Malema is borgtog van R30 000 deur die Vanderbijlpark-landdroshof toegestaan, met Malema wat tereg staan op aanklagte van bedrog, diefstal en korrupsie wat verband hou met die omstrede vloottender van R16 miljoen wat deur die Emfuleni-munisipaliteit aan sy maatskappy toegeken is

  • Beweerde seksuele afperser Ifeel Simango, wat met ’n wêreldwye afpersingsnetwerk verbind word, doen aansoek om borgtog in die Protea-landdroshof

  • Die verdagte wat deur die polisie doodgeskiet is, was vermoedelike ’n lid van die berugte West Gang in Inanda, noord van Durban, en is blykbaar gesoek vir ’n reeks misdade insluitend moord en poging tot moord

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos