Augrabies
-
Wêreldwildbewaarderdag: Sanparke eer veldwagters wat hul lewens waag en verloor
Suid-Afrika het Vrydag, 31 Julie, op Wêreldwildbewaarderdag hulde gebring aan veldwagters wat daagliks hul lewens waag om die land se…
Brekende Nuus
-
Van die 1,7 interaksies wat deur die Verkiesingskommissie optel is die afgelope registrasienaweek, was slegs 16% mense wat vir die eerste keer geregistreer het om tydens die plaaslike verkiesings op 4 November te stem
-
Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie, sê altesaam 1,7 miljoen mense het met die Verkiesingskommissie geskakel hierdie afgelope registrasienaweek, hetsy deur een van die meer as 23 000 stemlokale te besoek of deur van die aanlyn kiesersregistrasieplatform gebruik te maak
-
Beide 93- en 95-oktaanpetrol sal vanaf Woensdag met 52 sent per liter daal, maar diesel se prys sal tussen R1,23 en R1,38 per liter styg
-
Brandbestrydingsoperasies in Griekeland duur voort ná die wind bedaar het, met verskeie veldbrande wat reeds 5 mense se lewens geëis het en 2 helikopters, wat ’n veldbrand naby Athene bestry het, wat Sondagaand teen mekaar vasgevlieg het en waarin die insittendes dood is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
