Australiese Grand Prix
-
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen Daar was baie vrae rondom vanjaar se F1-seisoen,…
Brekende Nuus
-
Jemen se regering, wat deur Saoedi-Arabië gesteun word, sê hul magte het Iran-gesteunde Houthi-vegters in die strategiese Rooisee-hawestad Mocha aangeval nadat die Houthi’s ná ’n week lange aanvalstrategie Vrydag beheer oor Jemen se Rooiseekus oorgeneem en hul houvas op die Bab al-Mandab-seestraat verder verstewig het
-
’n 34-jarige man teen wie die Kaapstad-polisie ’n saak van betreding sonder toestemming geopen het nadat hy op die Parlement-terrein aangetref is, het oor die heining gespring en daar aan die slaap geraak
-
Wolodimir Zelenski, Oekraïne se president, sê hy sal bereid wees om die Russiese president, Wladimir Poetin, by ’n G20-beraad in Miami te ontmoet, volgens ’n onderhoud wat vandag vrygestel is, terwyl pogings verskerp om die konflik te beëindig
-
VSA-pres. Donald Trump het die Smithsonian-instelling versoek om standbeelde van George Washington op te rig in sy jongste poging om die ikoniese museum te hervorm, wat hy gekritiseer het oor die manier waarop Amerikaanse geskiedenis en waardes uitgebeeld word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
