Beitbrug-grenspos

Brekende Nuus

  • 3-jarige gered vanuit gebourommel en na die hospitaal geneem 6 dae ná Venezuela-aardbewing; met ander Venezolane wat steeds na oorlewendes gesoek, ’n week nadat verwoestende aardbewings byna 2 000 mense doodgemaak het en duisende steeds vermis word

  • Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, se regsverteenwoordigers het hul aansoek vir getuienis voor kameras teruggetrek, ná die kommissie bevind dat die aanvanklike bewoording vaag was en beter motiverings aangedui kon word

  • Uganda het ook nou hul stem by ander Afrikalande gevoeg om vrywillige repatriasie vir sy burgers vanuit SA aan te bied, wat tans sowat 1 200 burgers sal insluit

  • Die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria het die vonnis wat in Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se pleitooreenkoms voorgestel is, verwerp, met landdros Ignatius du Preez wat eerder nuwe vonnisse voorgestel vir die NVG en Matlala om te oorweeg

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie