biblioteek

Brekende Nuus

  • #30Junie 6 afsonderlike betogingsgroepe (tussen 100 & 150 mense elk) in Julesststraat, Jhb – aktiewe plundering van winkels in die area

  • Maj.genl. Lesetja Senona, hoof van KZN Valke, het met onmiddellike effek bedank

  • #30Junie Tot dusver geen groot ontwrigtings in Kaapstad, owerhede bevestig inwoners het reg om te protesteer, maar dat geweld, plundering en chaos nie geduld sal word nie

  • #30Junie Daar is om 15:20 bevestig dat die optog in Kempton Park afgehandel is en dat die skare in verskillende rigtings versprei het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie