blitzbokke
-
Blitzbokke breek Hongkong-droogte met geskiedkundige sege oor Argentinië
Die Blitzbokke het Sondag geskiedenis gemaak deur Argentinië te klop en uiteindelik hul eerste Hongkong-sewes-titel in dramatiese styl te verower.…
-
7de hemel! Blitzbokke klop Fidji om Sewesreeks-titel in New York te wen
Die Blitzbokke is Sewesreeks-kampioene nadat hulle Sondagaand in ’n opwindende eindstryd by die New York-sewestoernooi met 10-7 teen Fidji gewen…
-
Só lyk die Blitzbokke se taai groep vir New York-toernooi
Om in die middernagtelike ure vir die Suid-Afrikaanse sewespan te kyk, was maar bitter taai op tye. Die Blitzbokke het…
-
Die Blitzbokke klop Aussies, speel in Vancouver-eindstryd
Teen rustyd het die Australiërs 12-7 in die halfeindstryd voorgeloop en was dit duidelik dat die Blitzbokke sou moes terugveg…
-
Blitzbokke onoorwonne deur na Vancouver-halfeindstryd
Die Blitzbokke het met Brittanje, Spanje en Nieu-Seeland afgereken in hul groep A om te verseker dat hulle tot die…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




