Blouswael
-
Zama zamas kan Kaapsehoop kelder
Die voortbestaan van die toeristedorpie Kaapsehoop hang in die weegskaal weens onwettige mynbedrywighede in die aangrensende Blouswael-natuurreservaat. Boonop leef van…
Brekende Nuus
-
OpenAI sal nie vanjaar op die beurs noteer nie, het die maatskappy se uitvoerende hoof, Sam Altman, in ’n onderhoud gesê en veiligheidskwessies rondom kunsmatige intelligensie as rede aangevoer
-
Gewapende mans het 6 imams in ’n noordelike deelstaat van Nigerië ontvoer wat die teiken geword het van bendes wat lospryse vir hul vrylating eis
-
’n Russiese hommeltuig het ’n trein wat op pad was na Warskou naby die Pools-Oekraïense grens in Oekraïne getref, maar geen ongevalle veroorsaak nie, het Warskou en Kiëf gesê, terwyl die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, aangedui het dat westelike streke van die land onder aanval gekom het
-
Kedibone Diale-Tlabela, Gautengse LUR vir paaie en vervoer, veroordeel intimidasie, dreigemente en afpersing in die taxibedryf en sê daar is g’n plek vir misdadigheid in Gauteng se openbare vervoerstelsel nie en dat almal wat by sulke onwettige aktiwiteite betrokke is, die volle mag van die wet sal beleef
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
