Bouwer van Niekerk
-
Arrestasie in Bouwer-moord ruk wonde oop
Wie het opdrag gegee dat hy vermoor moet word? Dít is wat Amy van Niekerk wonder ná die inhegtenisneming van…
Brekende Nuus
-
ANC-veteraan Mathews Phosa sê die regering is te groot en ondoeltreffend en doen ’n beroep op omvangryke besnoeiings op alle vlakke van die regering – eNCA
-
Die Australiese tennisspeler Nick Kyrgios sê hy het ’n ‘groot fout gemaak’ nadat hy voorlopig geskors is omdat hy positief vir kokaïen getoets het
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 5de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie sê studente sal hul eie vervoerreëlings moet tref om terug huis toe te gaan nadat die instelling sy akademiese program opgeskort het, met studente wat beveel is om die universiteit se koshuise teen 16:00 vandag te ontruim
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
