Brekende Nuus

Brekende Nuus

  • FBI sê beweerde terreurplan om NY-hoofstad in Albany te teiken, gefnuik ná 35-jarige vrou wat trou aan ISIS gesweer het, materiaal om bomme te vervaardig by hardewarewinkel gekoop het

  • Kragopwekking by Koeberg-eenheid 1 tot 50% verlaag as roetine-veiligheidsmaatreël nadat verkoelingspomp outomaties afgeskakel het weens ophoping van mariene materiaal in seewater-inlaatgebied

  • #Curriebeker Die Griekwas het die Pumas met 38-14 op hul tuisveld afgeransel, Carl Els speler van die wedstryd en hul bly bo-aan die punteleer van die huidige seisoen

  • Argentynse middelveldspeler Leandro Paredes met $90 000 beboet en vir 10 internasionale wedstryde geskors weens sy gedrag ná sy land se nederlaag teen Spanje in WB-eindstryd

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos