Buiteland
-
Passasiers van dodelike ‘virus-skip’ begin ontruim ná 3 sterftes
Passasiers aan boord van die passasierskip MV Hondius, waar ’n seldsame en dodelike hantavirus-uitbreking reeds drie lewens geëis het, word…
-
Lyk van stapper gevind ná 3 sterf toe Indonesiese vulkaan uitbars
Reddingswerkers in Indonesië het Saterdag die liggaam gevind van een van drie stappers wat in ’n vulkaniese uitbarsting in ’n…
-
Trump oorweeg aanvalle op kragstasies in Iran weens Hormoes-blokkade
Pres. Donald Trump van Amerika sê indien Iran nie die Straat van Hormoes binne 48 uur gaan heropen nie, sal…
-
Viëtnam se petrolpryse skiet oornag die hoogte in
Die prys van petrol in Viëtnam het Vrydag met meer as 20% gestyg nadat die regering ’n skerp oornag-verhoging aangekondig…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



