Buitelanders
-
‘Die meeste het nie eens ’n paspoort nie’
Suid-Afrika het die afgelope jaar gesien hoe anti-immigrante-aksiegroepe soos March and March en Operation Dudula in beswaar teen onwettige immigrante…
-
30 Junie-optogte: Só het die dag ontvou
Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele…
-
Verdagte in hegtenis geneem vir Mosselbaai-tiener se moord, polisie verwerp xenofobiese motief
Die polisie het ’n verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n 19-jarige Suid-Afrikaanse man in Mosselbaai…
-
Honderde buitelanders soek skuiling in Durban namate betogings toeneem
Meer as 250 buitelandse burgers, meestal vroue en kinders, het Woensdag beskerming by ’n kerksentrum in Durban gesoek terwyl georganiseerde…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



