Caledon
-
Deveney-moordenaar se ma hou vol met saak teen vroue
Al is haar seun skuldig bevind aan die moord op die hoërskoolleerder Deveney Nel, hou dié ma steeds vol met…
Brekende Nuus
-
Novak Djokovic het weens ’n vroeë Amerikaanse Ope-uitval na die 12de plek op die wêreldranglys teruggeval, wat beteken dat daar vir die eerste keer sedert 2002 nie een lid van die “Groot Drie” in die top-10 is nie
-
Spanning kook in die Midde-Ooste nadat ’n tweede olietanker in die Straat van Hormuz getref is, terwyl ’n VN-verslag bevind het die VSA het moontlik oorlogsmisdade in Iran gepleeg.
-
Suid-Afrika se motorsportgemeenskap rou ná die nuus dat die bekende nasionale renjaer Robert Wolk helder oordag weens ’n tragiese padwoede-voorval in Kempton Park doodgeskiet is.
-
South African Airways se R85 miljoen-vliegtuighuurkontrak met Flyfofa is amptelik deur owerhede ter syde gestel.
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
