Cardiff
-
Stormers teen Cardiff: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Ntuthuko Mchunu is die amptelike speler van die wedstryd gewees en soms moet ’n mens nie torring waar dinge nie…
-
VRK-kwarteind: Stormers klop Cardiff oortuigend met 44-21
Die Stormers het Saterdagmiddag hul Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff Rugby met 44-21 in die Kaapstad-stadion gewen. In wat as ’n…
-
VRK: Stormers kry driedubbele beseringshupstoot voor uitklopstryd
Damian Willemse en Leolin Zas is albei fiks verklaar om Saterdag vir die Stormers te begin in hul Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd…
-
VRK-uitkloprondes: Dié 3 SA spanne se hoop in opdraande-stryde wat wag
Die drie Suid-Afrikaanse spanne wat die naweek hul aanslag op die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-titel begin, gaan veral swaar steun op…
-
Stormers soek wraak teen Cardiff in kwarteindstryd
Ruhan Nel, kaptein van die Stormers, sê die span sien hul komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff as ’n kans om…
-
Bulle weer op koers ná oortuigende sege oor Cardiff
Die Bulle is weer op koers in hul strewe na ’n plek in die uitklopfase van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





