Centurion
Brekende Nuus
-
VSA-pres. Donald Trump het die vordering van indirekte gesprekke tussen Iran en die sy land geprys en gesê daar was ‘baie goeie vergaderings’ in Doha
-
Ministers van die Regering van Nasionale Eenheid word tans by die Uniegebou in Pretoria ingesweer vir hul nuwe portefeuljes
-
’n Cholera-uitbreking in Soedan het 120 mense doodgemaak, met nog 1 102 vermeende gevalle sedert Mei in geïsoleerde oorlogsgebiede, het die WGO gesê
-
Afgetrede konstitusionele hof-regter Baaitse Elizabeth Nkabinde het vandag die verslag van die ondersoek rondom Suid-Gautengse direkteur van openbare vervolging, adv. Andrew Chauke, aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig, sodat hy nou die verslag kan bestudeer en daarna ’n besluit neem
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie