Damian de Allende
-
Pollard voor De Allende se 100ste Bok-toets: ‘Jy is een van die beste spelers saam met wie ek al ooit gespeel het’
Ja, hulle sal dalk nie vandag saam by Ellispark uitdraf vir die Springbokke se eerste toets teen die All Blacks…
-
Damian slegs 10de Bok wat 100 wedstryde in groen en goud speel
Damian de Allende sal Suid-Afrika se 10de Springbok-centurion word wanneer hy teen die All Blacks uitdraf. Hier is die volledige…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Stuart Scharnick sal in aanhouding bly tot sy volgende hofverskyning volgende Dinsdag nadat hy vandag vlugtig in die Randburg-landdroshof verskyn het
-
VSA-pres. Donald Trump het aangekondig dat hy vanaf 2027 invoertariewe op ’n reeks Kanadese motorverwante produkte tot 50% gaan verhoog, terwyl die twee lande toenemend op ’n toenemende handelsoorlog afstuur
-
Die parlementêre portefeuljekomitee oor grondhervorming en landelike ontwikkeling eis ’n forensiese ondersoek na mislukte plaaswerker-aandeleskemas wat die staat meer as R700 miljoen gekos het, met voorsitter Albert Mncwango wat sê die ondersoek moet vasstel hoe openbare geld sonder aanspreeklikheid in ’n onsuksesvolle grondhervormingsinisiatief belê is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

