Daniëlla van Heerden
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is hier: Skoksyfers, rugbynuus en vele meer
Dis ’n rugbynaweek soos min. Drie SA spanne speel Saterdag in die VRK-kwarteindstryde, en maklik gaan dié wedstryde beslis nie…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

