Departement van korrektiewe dienste
-
DKD staar begrotingskrisis van R749 miljoen in die gesig
Die portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste het die departement van korrektiewe dienste (DKD) skerp gewaarsku oor ’n verwagte oorskryding van sy…
-
DKD-minister: Almal se kwaai gunsteling
“Nangu Mlungu”, ’n liedjie oor die minister in beheer van ons tronke, het sosiale media ’n week of twee gelede…
-
Groenewald: ‘Drosters is nie net DKD se skuld nie’
Parooldrosters is nie net die departement van korrektiewe dienste (DKD) se probleem nie. “Iemand wat sy paroolvoorwaardes verbreek, pleeg ’n…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Aanval op ’n kroeg het 3 mense dood gelaat in die jongste oplewing van geweld in Kameroen se geteisterde Engelssprekende weste
-
Die polisie het die aantal vroue wie se sterftes in Ekurhuleni amptelik ondersoek word, tot 7 verhoog, dit volg op die bevestiging dat ’n vrou wie se liggaam op 7 September in ’n rivier in Clayville gevind is, by die breër ondersoek ingesluit sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


