Die Papier Praat
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die tweede uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Hierdie week kyk…
-
Eerste episode van Die Papier Praat gemis? Kyk dit nou hier!
Welkom by die heel eerste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans.…
-
KYK: Die eerste episode van Die Papier Praat is hier!
Welkom by die heel eerste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans.…
-
Kyk die heel eerste uitsending van Die Papier Praat om 19:00 aanlyn
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke…
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos