donald trump
-
Oorlog in Midde-Ooste woed voort, g’n einde in sig
Grootskaale aanvalle het Saterdagnag en vroeg Sondagoggend in die Iranse konflik voortgeduur met Amerika en Israel wat hul aanvalle op…
-
Naweeknuus: Dís wat jy als moet weet
Suid-Afrika wat hom toenemend weg posisioneer van ’n eens stoere bondgenootskap met Iran, die sakeman Patrice Motsepe ontken weer dat…
-
Dokters, toerisme, tabak . . . Kuba steier onder Amerikaanse druk
Kuba se sukkelende ekonomie word op verskeie fronte aangeval met pres. Donald Trump van Amerika wat dreig om die kommunistiese…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


