Drakenstein

Brekende Nuus

  • Die vonnisoplegging van die veroordeelde reeksmoordenaar Nomia Rosemary Ndlovu en haar mede-beskuldigde, die voormalige polisiebeampte Nomsa Mudau, is vanoggend in die streekhof in Kempton Park tot 15 September uitgestel

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Die Parlement se Artikel 89-staatsaanklagkomitee vergader na verwagting vandag om belangrike kwessies te bespreek, insluitend die oorweging van regsadvies oor pres. Cyril Ramaphosa se beswaar teen die aanbeveling dat adv. Thandazani Madonsela as getuienisaanvoerder vir die proses aangestel word

  • Minstens 8 mense is oornag in ’n ‘massiewe’ Russiese aanval op Kiëf dood, onder wie 7 by ’n spoorwegdepot was, terwyl Moskou sy lugaanvalle op die Oekraïense hoofstad en omliggende gebiede verskerp het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos