Efraine du Toit
-
Groot name word dié lente by VIA verwelkom
Bobby van Jaarsveld, Kabous Meiring, François Jacobs, Efraine du Toit en Herman Lensing is van die groot name wat in…
Brekende Nuus
-
’n Wes-Kaapse polisiekaptein wat die moord op die voormalige burgemeester van Knysna, Aubrey Tsengwa, ondersoek het, is dood tydens ’n skietgeveg met ’n verdagte gedurende ’n polisie-operasie by die Sewende Laan- informele nedersetting, waar beamptes die besit van onwettige vuurwapens ondersoek het
-
’n Brand het in ’n kraamsaal van ’n hospitaal in Islamabad uitgebreek en 14 babas se lewens geëis, met owerhede wat vermoed dat die brand deur ’n foutiewe lugversorger veroorsaak is
-
Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sal vandag haar 1ste mosie van wantroue in die gesig staar, met die EFF wat haar daarvan beskuldig dat sy nie onpartydig is nie en nie in die beste belang van die Parlement optree in die wyse waarop sy regsake rakende die Phala Phala-aanklagsaak hanteer het nie
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
