Ekapa
-
Reddingspan ná oorskot van laaste 5 Ekapa-mynwerkers gekry is: ‘Nóú kan ek asem uitblaas’
Vroeër vandeesweek, kort nadat die oorskot van die laaste van die vyf mynwerkers herwin is wat op 17 Februarie in…
-
Ekapa-myntragedie: Laaste 2 liggame gevind ná modderstorting in myn 5 vaskeer
Sedert die ondergrondse modderstorting op 17 Februarie vanjaar, het reddingspanne verwoed by die Ekapa-myn in Kimberley vir vyf vermiste mynwerkers…
Brekende Nuus
-
Die Verenigde Arabiese Emirate het bewerings ontken dat Teheran ’n basis waar Amerikaanse personeel gehuisves word met missiele geteiken het, nadat dit aangekondig het dat ’n Iranse hommeltuig oor sy waters onderskep is
-
Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
