Emmanuel Tshituka

Brekende Nuus

  • Die Amerikaanse weermag sê dit het ’n aanval op ’n vermeende dwelmsmokkelboot in die Stille Oseaan uitgevoer waartydens 2 mense dood is

  • Greatest Rivalry: Sou Siya Kolisi dit suksesvol deur hierdie week se oefeninge maak, sal hy by Saterdag se beginspan vir die 2de toets teen die All Blacks ingesluit word, die mees ervare Springbokspan ooit om die veld te betree, met die beginspan wat altesaam 1 012 toetswedstryde agter hul name het

  • ’n Lasbrief vir die inhegtenisneming van die omstrede mediapersoonlikheid en musikant Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye is uitgereik ná hy versuim het om in die Germiston-landdroshof te verskyn op aanklagte van ontvoering, die aanranding van ’n pendeldiensbestuurder en die afvuur van ’n vuurwapen tydens ’n onderonsie in Junie

  • Oman se minister van buitelandse sake, Badr al-Busaidi, sal môre na Iran reis, het Iran se departemnet van buitelandse sake gesê, terwyl Teheran en Maskat na maniere soek om die deurgang van skepe deur die Straat van Hormoes te reguleer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos