Ernst Marais
-
‘Doer onder’ adviseer hul landsburgers teen SA se verhoogde vlakke van geweld
Dis nie die eerste keer dat die Australiese regering waarsku teen besoeke aan Suid-Afrika nie. Maar ‘n nuwe waarskuwing is…
-
Verdagte nr 3 vas ná gru-moord van twee bejaardes in Krugerwildtuin
Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, mnr. Willie Aucamp, het die vinnige inhegtenisneming van ‘n derde verdagte in…
-
Krugerwildtuin se eeufeesvieringe deur brutale moord op bejaarde egpaar oorskadu
President Cyril Ramaphosa sal dié naweek die eeufeesvieringe by een van Suid-Afrika se bekendste bewaringsgebiede lei wanneer die Krugerwildtuin 100…
Brekende Nuus
-
’n Man wat in verband met die moord op die EFF se Tshwane-sekretaris, Monica Dube, in hegtenis geneem is, sal na verwagting Donderdag in die Cullinan-landdroshof verskyn, ná die 35-jarige man vandeesweek aangekeer is
-
Die 3 beskuldigdes, waarvan 2 EMPD-beamptes is en ’n sakeman, sal na verwagting weer in die Johannesburg-landdroshof verskyn vir hul borgtogaansoek in die R14,9 miljoen-edelsteenroof
-
Wêreldbeker-sokkertoernooi: Engeland val 1-2 vas teen Argentinië ná hulle byna die hele halfeindstryd voorloop
-
All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het 4 veranderings aan sy span gemaak vir Saterdag se wedstryd teen Ierland, met Tupou Vaa’i wat ook van slot na flank skuif en Peter Lakai en Caleb Clarke wat op die reserwebank begin
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie


