f1

Brekende Nuus

  • Bok-hulpafrigter Mzwandile Stick oor All Blacks se Richie Mo’unga: ‘As afrigters het ons daardie keuse verwag. Richie is ’n speler van wêreldgehalte en ons ken hom goed. Ruben Love speel ook baie goed en is een van die jong opkomende sterre in daardie span’

  • Irak het 3 grensposte met Iran gesluit, nadat ’n hommeltuigaanval op ’n Saoedi-Arabiese pypleiding plaasgevind het wat volgens beide Riyadh en Bagdad vanuit Irak geloods is

  • Die Chinese president Xi Jinping het by die Brics-beraad gesê die oorlog in die Midde-Ooste, wat ontstaan het ná die Amerikaanse en Israelse aanvalle op Iran aan die einde van Februarie, dien nie die belange van die wêreld nie

  • Ná Bafana Mahungela skuldig bevind is aan die moord op die onderwyseres Kirsten Kluyts, asook aan poging tot verkragting, roof met verswarende omstandighede en verydeling van die gereg, oorweeg hy dit om weer ’n regsverteenwoordiger aan te stel nadat hy homself deur die hele verhoor verteenwoordig het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos