Federale kongres
-
DA-federale kongres: Dís die kandidate om dop te hou
Die DA se federale kongres, wat die naweek plaasvind, is ’n “weerspieëling” van die party se groei en sy “institusionele…
Brekende Nuus
-
Die Oekraïense parlement het die uitvoerende hoof van die staatsolie- en gasmaatskappy Naftogaz, as eerste minister aangestel
-
Die saak teen ’n 35-jarige man wat in verband met die moord op die EFF se Tshwane-sekretaris, Monica Dube, in hegtenis geneem is, is tot volgende Donderdag uitgestel, ná hy vlugtig vandag in die Cullinan-landdroshof verskyn het
-
Die staat het die aanklagte teen 1 van die beskuldigdes, sakeman Etienne van der Walt, teruggetrek in die saak van die 2023-edelsteenroof in Killarney, waar edelstene ter waarde van R14,9 miljoen gesteel is
-
Die Duitse voedselafleweringsgroep Delivery Hero het aangekondig dat dit ingestem het om deur die Amerikaanse ritreus Uber oorgeneem te word in ’n transaksie ter waarde van €12,7 miljard (ongeveer R267 miljard)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
