Finn Russell
-
Russell terug om Skotland se aanval teen Bokke te lei
Ervare losskakel Finn Russell is terug om die spel vir Skotland te beheer wanneer hulle Saterdag op Loftus Versfeld teen…
Brekende Nuus
-
Inwoners van River Park in Alexandra het die strate ingevaar en beskuldig City Power daarvan dat die kragverskaffer versuim het om ’n belofte, wat reeds ’n jaar gelede gemaak is, na te kom om die Muhauzana-woonstelle van elektrisiteit te voorsien
-
Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die ware omvang van die dodelike Ebola-uitbreking in die DRK kan tot 4 keer groter wees as wat die amptelike syfers aandui
-
Oliepryse het skerp gestyg nadat die VSA ’n nuwe reeks aanvalle op Iran uitgevoer het en pres. Donald Trump belowe het om weer ’n vlootblokkade in te stel
-
Bok-breier Rassie Erasmus oor Junior Bok Kai Pratt wat glo verbode middels gebruik het: ‘Teleurgesteld, in ongeloof. Ek bedoel, hy het ’n blink toekoms voor hom. Hy was nie deel van ons groep toe dit gebeur het nie, daarom weet ek nie regtig wat ek kan sê om ’n positiewe draai daaraan te gee nie’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
