Franschhoek
-
McKenzie bevestig SIU-ondersoek na waterentrumprojek van R111 miljoen in Franschhoek
Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, het gesê die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) ondersoek Swem SA (SSA) oor…
Brekende Nuus
-
Verskeie mense is by skool in Fagersta, dorpie met nagenoeg 12 000 inwonders in Swede, beseer nadat persoon gewapen met ’n swaard die skool binnegegaan het, een persoon in aanhouding
-
Nathan Cofnas, Amerikaanse akademikus wat voormalige Cambridge-professor Jason Arday van plagiaat beskuldig het, uit sy pos by Belgiese universiteit geskors
-
Liberië het voormalige vise-president Jewel Howard-Taylor aangekla van dwelmhandel, geldwassery en reeks ander oortredings as deel van ondersoek na beweerde transnasionale dwelmhandelnetwerk
-
Universiteit van KZN waarsku dat enigiemand wat betrokke bevind word by uitlek van Julie-regseksamens dissiplinêr aangekla kan word & dat kwalifikasies teruggetrek kan word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
