Gerrie Nel
-
Bulhond jag Fikile: ‘Ons sál Mbalula vervolg’
As die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, vir korrupsieverwante klagtes vervolg nie, sal adv. Gerrie…
Brekende Nuus
-
Die Duitse voedselafleweringsgroep Delivery Hero het aangekondig dat dit ingestem het om deur die Amerikaanse ritreus Uber oorgeneem te word in ’n transaksie ter waarde van €12,7 miljard (ongeveer R267 miljard)
-
Grootskaalse betogings het vanoggend in verskeie stede in Oekraïne uitgebreek ná die verwydering van die gewilde minister van verdediging, Mykhailo Fedorov
-
Mpumalanga-polisie het verdagtes in hegtenis geneem met onwettige sigarette ter waarde van bykans R2 miljoen
-
Inwoners van Mabopane, noordwes van Pretoria, het die strate ingevaar om teen ongedokumenteerde buitelanders te betoog
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
