Gianni Infantino

Brekende Nuus

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Oliepryse het Donderdag tot $100 per vat gestyg nadat Iran-gesteunde Houthi-rebelle skeepsvaart in die Rooisee geteiken het en VSA-pres. Donald Trump gedreig het om in reaksie daarop aanvalle uit te voer

  • Noorweë se sokkerfederasie berei voor om ’n amptelike klag by Fifa in te dien oor die omstrede opheffing van die VSA-sokkerster Folarin Balogun se Wêreldbeker-skorsing, met die federasie se president wat waarsku dat die voorval ‘die hele spel in gevaar gestel het’

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie