Grapjas
-
Janey en Waney vol grappe én vriendskap
“Ons is al 18 jaar lank in ’n vriendskapsverhouding.” Só antwoord Rynhardt Schoeman wanneer mense wéér vra of hy en…
Brekende Nuus
-
Suid-Afrika het ’n amptelike uitleweringsversoek van die Verenigde Koninkryk ontvang vir Ndodana Tshuma, wat in Johannesburg in hegtenis geneem is en in Brittanje gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou en 2 dogters
-
Eerste minister Pedro Sánchez het die toneel van een van Spanje se dodelikste veldbrande in onlangse geskiedenis besoek, waarin 13 mense gesterf en sowat 7 000 hektaar grond afgebrand het
-
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Anele Tembe, verloofde van rapper AKA wat sowat 2 jaar voor sy dood oorlede is, is tot September uitgestel
-
Andrea Johnson, hoof van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie, sou na verwagting Maandag voor die Madlanga-kommissie getuig, maar het nie opgedaag nie nadat sy glo kort voor haar verskyning na ’n hospitaal gehaas is en ’n mediese brief aan die kommissie voorgelê is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
