haatspraak
-
Haatspraak: SA Menseregtekommissie verwelkom hofuitspraak teen Ngizwe Mchunu
Die SA Menseregtekommissie (SAMRK) het ’n uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg verwelkom waarin bevind is dat die omstrede mediapersoonlikheid…
Brekende Nuus
-
Shein sal op 1 September op die Hongkongse aandelebeurs noteer, het die kitsmodekleinhandelaar aangekondig, in ’n lankverwagte beursnotering wat die groep op bykans $27 miljard sal waardeer
-
7 werknemers van die Emfuleni-munisipaliteit verskyn vandag in die Vanderbijlpark-landdroshof op aanklagte van bedrog, diefstal en die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur
-
Ná ’n afwyking van die gebruik verlede week, toe Springbok-breier Rassie Erasmus sy span vir die toets teen die All Blacks op Ellispark reeds Donderdag aangekondig het, sal Erasmus sy span vir die 2de toets in Kaapstad al vanoggend om 11:45 bekendmaak
-
Nieu-Seeland se regering sal Maandag wetgewing indien wat kinders jonger as 16 verbied om sosialemediaplatforms te gebruik, en sluit daarmee aan by ’n aantal lande wat jongmense van platforms soos Instagram en TikTok probeer weghou
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
