Imogen Mashazi
-
DA-burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni: ‘Niemand behoort bo die reg te wees nie’
Khathutshelo Rasilingwane, die DA se burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni, sê belastingbetalers behoort bekommerd te wees oor die bewerings rondom voormalige stadsbestuurder…
Brekende Nuus
-
3 mense is in Hanover Park geskiet, waarvan een dood is, met polisie wat sê die oorledene is in die kop geskiet terwyl die ander 2 mans gewond is
-
Dodetal styg na 7 mense ná ’n vragmotor op die N4 in Mpumalanga agter in ’n minibus-taxi vasgery het
-
Kaja Kallas, die Europese Unie (EU) se hoë verteenwoordiger vir buitelandse sake en veiligheidsbeleid, eis dat die Houthi-rebelle hul aanvalle op skepe in die Rooisee staak, nadat ’n Saoedi-Arabiese skip deur die Iran-gesteunde rebelle getref is
-
Voormalige Bok-stut Steven Kitshoff sê Paul de Villiers kan nog Bok-legende word: ‘Ek dink hy het ’n ongelooflike enjin. Hy kry ’n geweldige hoeveelheid werk verrig. Hy plaas homself in net soveel gevegte soos Pieter-Steph [du Toit] of die ander ouens’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
