Indonesië
Brekende Nuus
-
Die ‘Jurassic Park’-akteur Sam Neill is in die ouderdom van 78 in Australië oorlede, het sy familie in ’n verklaring gesê waarin sy dood as ‘skielik en onverwags’ beskryf is
-
Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het hom onttrek aan sy pleitooreenkoms met die staat in die korrupsiesaak oor ’n SAPD-tender van R228 miljoen wat met sy maatskappy, Medicare24, verbind word, ná hy vlugtig in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pta verskyn het
-
Hommelaanvalle het 3 mense in die Moskou-streek dood gemaak en vyf gewond, terwyl Oekraïne sy aanvalle verskerp in reaksie op Rusland se aanhoudende aanvalle
-
4 mense is doodgeskiet in die Mkhuhlu-township in Bushbuckridge ná ’n voorval wat glo Sondagaand in die Calcutta-polisiëringsgebied plaasgevind en waarvan die motief van die massaskietery nog onbekend is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie